Seejol Winkel

Skyn jou lig

Dra die see. Leef Seejol.

Alle produkte word by die kamp uitgedeel. Geen aflewering nodig nie.

KLERE

[products category="klere" limit="4" columns="4" orderby = "menu_order"]

TOERUSTING

[products category="Toerusting" limit="4" columns="4" orderby = "menu_order"]

KAMPBETALINGS

[products category="Kampbetalings" limit="4" columns="4" orderby = "menu_order"]

By Seejol gaan dit nie net oor die kamp nie — dit gaan oor die ervaring, die mense en die herinneringe wat ons saam bou.

Die produkte in hierdie winkel is gekies om jou kamp makliker, gemakliker en sommer net lekkerder te maak. Van die eerste oggend op die strand tot die laaste aand by die kampvuur — hierdie is deel van jou Seejol-storie.

Ons sien ongelooflik baie uit om jou by Seejol 2026 te verwelkom.

Stefan Hattingh, Kampleier