Welkom by

Seejol 2026

Lig in elke draai

Seejol is meer as net ’n kamp — dit is ’n ervaring van avontuur, groei en vriendskap langs die see.

Wat is Seejol?

Seejol is ’n nasionale Voortrekkerkamp waar jongmense saamkom vir ’n week van avontuur, kursusse, spanwerk en geloofsgroei.

Seejol 2026 bou voort op ’n trotse nalatenskap en skep ruimte vir nuwe vriendskappe, vaardighede en herinneringe wat ’n leeftyd hou.

Wanneer: 26 Junie – 5 Julie 2026 

(met reis tyd na en vanaf Mosselbaai)

Waar: De Bakke Santos, Mosselbaai

Vertrekpunt: Hoërskool Waterkloof, Pretoria

Eerste Stop: Beyers Naude,  McDonalds

Tweede Stop: Vaal Plaza, Truck Stop

Derde Stop: Kroonstad, Shell UltraCity

Vierde Stop: Welkom, McDonalds by Goldfields Mall

Vyfde Stop: Shell Ultra City, Bloemfontein

Aankoms by die Kamp: Saterdag 27 Junie 2026 – vroeg middag (13:00-15:00)

TOP VERKOPE IN ONS WINKEL

Hier is 'n oorsig van die kostes vir die kamp om julle te help om julle reis te beplan:

Matrose (Verkenners) :

  • Alle Matrose –   R3350

Offisiere :

  • Offisiere Kursus –  R2000

  • Diens Offisiere –  R1500

  • Kombuis –          R800

  • Seeskilpadjies – R1500   (Selgs offisiere se kinders 4-11 jaar)

Staatmaker (19 – 24) :

  • Dekhande –      R1500