Skryf nou in vir Seejol 2026
Inskrywings is oop
Beveilig jou plek vir Seejol 2026
Plekke is beperk en gewild — maak seker jy skryf betyds in en begin jou Seejol-avontuur vandag.
Kampbrief 2026
Elke Seejol avontuur begin met ’n kampbrief.
Hier vind jy alles wat jy moet weet — van datums en reëlings tot wat om in te pak vir die reis.
Maak seker jy lees dit deeglik deur…
want elke goeie ontdekkingsreis begin met voorbereiding.
Alle inskrywings vind plaas deur SAS, dus moet almal ‘n ingeskrewe lid wees van die Voortrekkers. Indien jy nie ‘n lid is nie, kan jy op die volgende skakel klik om deel te word van Die Voortrekkers:
Belangrike inligting
✔ Plekke is beperk en word op ‘n eerste-kom-eerste-bedien basis gevul
✔ Alle betalings moet betyds voltooi word om jou plek te verseker
✔ Verdere kampinligting sal na inskrywing gedeel word
Betalings
Kampgelde kan betaal word op die volgende metodes:
‘n Direkte betaling kan gemaak word:
Bankbesonderhede:
Bank: Investec
Rekening naam: Seejol_Die Voortrekkers
Tipe Rekening: Tjekrekening
Rekening nommer: 50022912219
Takkode: 580105
Verwysing: Lid nommer & Divisie/Kursus
(Voorbeeld – 199662_Branderbrekers)
Epos POP na: seejol@voortrekkers.co.za
2. Afbetaling per maand kan gemaak word.
Hier is die volgende opsies:
Opsie 1:
Julle kan die kamp afbetaal oor die volgende 3 maande:
Maart – R 1170
April – R 1170
Mei – R 1010
OF
Opsie 2:
Julle kan die kamp afbetaal oor die volgende 2 maande:
April – R 1675
Mei – R 1675
-

Seejol 2026 Kampkoste – Volbetaling
Volle betaling vir Seejol 2026 kamp
-

Seejol 2026 Kampkoste – Halwe Betaling
Betaal kampkoste in 2 dele
-

Seejol 2026 Kampkoste – Betaal ‘n Derde
Betaal kampkoste in 2 dele
-

Seejol Kantien (Snoepie)
Hierdie jaar maak ons dit nog makliker — – Laai jou snoepie geld vooraf
